----- Original Message -----
From: Pieter Olivier
To: gerard@wol.co.za
Sent: Monday, November 24, 2003 10:23 AM
Subject: Reloading Ass. of SA

More Gerard,

Ons het van oggend gou oor die foon gesels t.o.v die 9,3 project.

Jy kan my kontak besonderhede gebruik:

P. Olivier

608 Feldspar ST .

Elardus Park

0181

Cell: 082 876 2323

e-pos: secretary@reloadsa.co.za

Ons sal vir jou n verslag deur stuur na die praktiese toetse afgehandel is.

Chris Bekker gaan betrokke wees en sal dan ook die verslag skryf. Kan hy jou maar kontak vir enige insette oor die punte?

Dankie Byvoorbaard

Pieter Olivier

Secretary Reloading Association of South Africa

----- Original Message -----
From: Pieter Olivier
To: Gerard - GS Custom Bullets
Sent: Tuesday, November 25, 2003 3:06 PM
Subject: 9,3 Project

Mornig Gerard.

Hier is die brief van ons voorsitter af wat bevestig t.o.v. ons project met die 9,3

Sou julle belang stel sal ons dit waardeur as julle ons kan borg met van julle 9,3 punte wat ons by die toetse sal insluit.

Dankie